Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 4)

    wees vrugbaar – teel aan – vermeerder gaan uit en bou jou wonings oral waar jy wil heers oor alles en almal om jou, op land en see bewaar alles en almal om jou op land en see ontwikkel, verbou die land waarop jy woon laat die genade wat jy van Bo ontvang […]

Namakwaland, jy het my hart gevat, So stilweg, soos ’n jakkals op sy pad. Jy’t hom weg gesteek, ag, sonder berou Onder kruiebosse, waar die wind sag vou.   Kleurvolle blom, soos ’n kind se droom, Spat oor die veld in ’n vrolike stroom. Geel, pers en rooi, dis nie net vir die oog, Dis […]

  meneer die kabaal jou eiegeregtigde kabale jou luidrugtigheid Bacchusfees   meneer, jou hinderlike aanmatiggende knoeiery laat my bibberend koud Bacchusfees   meneer, dit is mos “meneer” jou barbaristies gulsige eetstyl soos swyn met kaal hande gevoer Bacchusfees   meneer die swyn glurend deurspek in wyn elke sel verdun-versin Bacchusfees   © Tearlach. (Bacchusfees – […]

  soos ruimtetuig sweef my gedagtes in halowentelbaan   afhanklik van drie kragtige faktore wat behou waardes en gewete   breinkrag alleen kan nie my baan verseker ingebore DNA wel   al wankelend is my wentelbaan om wat lewe is   druk om te presteer lewendige ambisie in kompetisie geborg deur Sy Woord   © […]

Die opstanding (Deel 1)   Ruiter op die wit perd   binne die blits van ’n blits-sekonde versplinter die hemel met gebulder kloof ‘n gapende weg oop kristal-helder-verblindend die weg na vernietiging!   brullend, met vlerke, daal ‘n forse sneeuwit perd Jesus, Gesalfde Waaragtige Een op sy rug triomferend wapper sy bebloede kleed soewereine krone […]

    goed, goeters en goedere oor my duin kletter daar goeters soos branders oor rotse kots wit skuim brullend van plesier verdwynende silwer soom op gulsige sand los   strate vol wit mure singels vol verwagting wat soos water uit gieter my strand in verwagting bevlek, verberg onder oeroue goedere   eensaam op my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed