Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 6)

My liefde vir jou Deur: Ryno du Plessis In die gange van die hospitaal loop party met sleepvoete. Ander praat hul eie taal. Effe deurmekaar kyk ek na die drupsak. Stadig maar seker baklei julle saam. Verlore tussen koors en ‘n groot saal vind ek jou. Vir soveel jare was jy daar. Vir my oorloë […]

Bosveldsee Deur: Ryno du Plessis Desember loer, die plaasdam wag. Ma maak seker die nuwe swembroek is in die tas. Soggens vroeg, bibberkoud, klou al die kinders reeds aan die rant. Waterhondjies byt soos haaie, maar om hul swem ons draaie. Met trekkerbinnebandmaak ons branders land en sand. Golwe groot bring groot genot. Met die […]

nvcasino jako mobilne laboratorium płatności: porównanie błyskawicznych i tradycyjnych metod w NV Casino PL Dynamiczny rozwój gier mobilnych sprawił, że wybór metody wpłaty w NV Casino PL przestał być jedynie kwestią wygody. Dziś decyduje on o płynności całego doświadczenia – od odbioru promocji po szybkie rozpoczęcie rozgrywki. Gracze korzystający ze smartfonów oczekują, że depozyt będzie […]

    haal die skif af die skille van jou oë laai die skugter terug leef die bromanse af gee weer net jouself jou opgesmukte gesig verraai jou binneste diep onder skuil die mooie jy   moeder is weg vader is ook weg weeskind is ek nou maar binne nog ek waarom woeste wind kan […]

Spore huis toe Ryno du Plessis 2026 Vasgevang tussen jou berge, versmoor in jou woude, begeerte na’n nuwe lewe. Stad se liggies en geraas roep my naam. ‘n Droom wat nie mag vaar, ek moes dit veilig bewaar. Winde waai, my wereld ‘n groot lawaai. Hoogtes het ek geklim, geval, opgestaan, weer begin. Jare het […]

Liewe Soli Deur Ryno du Plessis Stilte kruip in soos die mis oor Tafelberg. Die man wat so goed kon terg en almal laat skater wanneer ons lirieke raai. Trotse man van die Kaap, die lewe het jou kom raap. Tog leef jy voort hier in ons harte. “HOE MAAK MENS?” Só maak mens— was […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed