Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 5)

Kamer vol flenters Deur: Ryno du Plessis Die son het reeds gesak. Donker wolke het gehang. Stemme wat eens was, het die dood kom haal. Iewers in die kamer vol flenters het ons mekaar gevind. ’n Leeftyd het gevlieg; saam het ons gebou. Geklou aan hoop, aan mekaar geknoop. Staande alle kere,bou ons nuwe deure. […]

    demografies oorweldiggende massa met getalle oorspoel elke land van kan tot kant.   so spoel jy, satanskind oor alle grense oop of gesluit geen keer meer   vergroei jy die aarde in kaf en bossies doringbosse van geweld   oormantel jy elke geloof om te konformeer by jou duiwelse lis   maar die […]

My land Namibië Deur: Ryno du Plessis In die Suide, vlaktes ver en kaal. Klipperand, swart gebrand. Gesaai met goue gras. Kalahari rooi duin, kameeldoringboom. Wilde weste winde waai. Duine teen die see. In die Noorde, teen die makalanirant, berg en klip, groen land. Wamboland met sy wit sand. Kom tot rus in die Ooste, […]

Jou neus, my besigheid Deur: Ryno du Plessis Soos ’n kameeldoringwortel, soekend na water diep onder die grond. Jou neus rus in almal se besigheid. Met verbeelding so ryk, skets jy ’n prent oor jou waaheid. In jou is daar geen egtheid, net ’n neus wat alles wil manipuleer. Jou gladde tong publiseer jou skets […]

    rondborstig verklaar jy, die politikus die leuen verklaar jy dit as waarheid gemors wat jy is, reeds gekis slegs tyd sal jou leer, teer en veer daar is mense met ingebore eerbaarheid dan is daar politici, met gewetenslose ambisie gewete, waar is jou begin en einde klein as jy maar sterker was, eerbaar […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed