Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 6)

    so leeg soos die wind wat waai uit die suidpool so koud soos daardie wind wat koue snerpende skade oor die landerye bring so skadelik is jou leë woorde leë beloftes weer en weer jou narsistiese oorweldiggende snerpende woorde jou pshichopatié verwronge DNA mag ek dan vra dat uitkoms kan kom   © […]

Pad van Geloof Deur: Ryno du Plessis Soveel keer vermy ons besige verkeer, vrees vir wat mag gebeer. Stil is die weg na ’n beter plek, daar waar God met ons werk. Gejaag en gevaar op die lewenspad, sonder reëls wil die mens graag wees. Tref en trap, van die dood geraap, beleef ons op […]

Diep en Donker Deur: Ryno du Plessis Oor die tong van oordeel het ek geslinger. Geval in die put wat die siel verplinder. Donker het my kom haal, hard het ek geval. Geen weg uit, verloor ek die stryd, vasgevang in die donker. Met ’n lewe aan God geanker, vind ek die weg oor hierdie […]

110 Gebooie Deur: Ryno du Plessis Steel en begeer, moor—en eer jou ouers nie meer. Jok en bedrog tel lankal nie meer as sonde nie. So skryf die mens hul eie honderd en tien gebooie. Dit is ’n ompad— ver van wat God wil hê. So sal die mens vergaan deur hul eie weg te […]

    die blaam is nie myne nie ontkenning aan orde van die dag as dit bloot net ontkenning was maar iets of iemand anders moet die skuld kry   volkskulture verskil inbors en gewete heers dikwels by ander kulture word dit negeer daar bestaan selfs die woorde in hul dialektiese taal   om waarlik […]

uit ’n magdom kultuurstukkies is ’n stewige raamwerk gebou waarbinne elke legkaartstukkie ’n unieke pasmaatplekkie hou elke stukkie het ’n naam binne die kultuurlegkaart raam godsdiens, taal, literatuur, poësie, skeppende, kunste en boeremusiek is almal Afrikaner-kultuurlegkaart intrinsiek in museums, monumente en Geloftedag lê geskiedkundige Afrikaner-kultuur van toet aanspreekvorme soos ‘oom’ en ‘tannie’ ’n afhaal van [&hell

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed