Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 9)

Plaaskind Grootgewordin die verre Suidevan Namibië. ‘n Lewe gesplete en ongemaklik het hy geken. Maatjies op skool was nie juis vir hom bestem nie. Met brille so dik soos bottelglase moes hy sy weg baan. Min mense kon die siel regtig verstaan. Groot geword, gedroom van ‘n lewe in die stad. Daar verloor hy amper […]

Oom Bottervlieg Oom Wouter het’n houthuisie doer diep in die woud. Om sy plankkasteel het hy geplant aan elke blom waaraan jy kan dink. Die mense praat: Sy boerdery gaan sink. Wie gaan nou aan blomme kou? Met grys, ongekamde hare drentel hy elke dag deur blomme en blare. Hy gesels met skoenlappers soos familie. […]

Ou Tant Grieta Deur: Ryno du Plessis So entjie weg van die Kaap het sy in ‘n klein dorpie gewoon. As Ouma Lech het almal haar geken. Sy kon baie mense goed verpes met haar té eerlike manier van praat. Sy sou maklik jou sondes vir jou vertel, al loop jy ook aan die anderkant […]

Brons: Junie 2026 Houtbaai se anne’ kint die auntie se bloei-my-droeg¹ kletsrym innie agtergron’ while’ie kinnis sokka speel innie Hangberg* se straat die grootmense praat oo’ smileys² en tigers³ en Menee’ sit da’kant allêrens – spekvet en geson’ s-w-a-a-r hang graniet-stil krans en waak oor die brullende branders van die Kaap en ek wens dat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed