Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 11)

Bestaan dit nog? Briewe nat gelek en toe geplak. Seëls gaan koop by die poskantoor. Wanneer die posman kom, hol almal saam vir die brief wat kom. Ou landlyn — iemand skree: TELEFOON! sou hy lui. Vandag vervang met ‘n hardfoon wat kort-kort lui. Opregte “Goeiemôre” of “lekker slaap” is vervang met prentjies deur iemand […]

Ritme   Lirieke kom en gaan, speel oor gevoelens se bestaan.   Wysies word vaag, maar die ritme bly vir altyd staan.   Ongeloof sing die lied van twyfel, dankbaarheid prys ‘n groter Naam.   Die lied wat die lewe bring, se ritme bly staan.   ©️ Ryno du Plessis 2026

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed