Totsiens twyfel
Totsiens twyfel … Jy het kom klop net vir ’n glasie water en toe gebly tot heelwat later … Dit raak laat, ek bied toe vir jou uit goedheid ’n kamer. Jy het besluit om vir lank te kom bly; vrede het swaar daaronder gely. Toe ek weer sien, was die […]
Berg jy sal vandag nog skuif
Berg, jy sal vandag nog skuif … Koskaste en beursie hou ’n geveg, hulle kyk wie is die meeste leeg. Die bank besluit dit is hy wat wen. Geen sent sal jy vandag verdien. Die berg lê hoog hier voor my … ek het al van hom gehoor, sy naam is kommer. […]
Tandpyn in my hande (393 woorde)
Ons hoor gereeld dat swanger mammas tevrede sal wees met enige geslag, seuntjie óf dogtertjie. Solank al tien vingers en tone teenwoordig is, is hulle nie kieskeurig nie. Wanneer Baba ‘n peuter word, word die vingerrympie Duimpie, Duimpie se maat… eindeloos en tot groot vermaak van die kleinding gespeel. Ek het dit ook gedoen en […]
Daar waar die kraaie nes kan maak
Daar waar die kraaie nes kan maak … So lank soos ’n windpomp loop die nooi hoog op die been. Hare wild soos gedroogte ranke hang dit los. Sou jy met haar gesels, kom jy agter iewers het ’n rat al lankal reeds gestrip. Eens tevore was hierdie vrou ook slim, […]
Soms net ñ bietjie stop
Soms net ñ bietjie stop. Om soms net ñ bietjie terug te sit en te kyk, is ook ñ goeie besluit. Die ou lewe is so hard soos beskuit, maar dan doop ons hom maar in n koffietjie. Ons wil graag vir almal laat glo dit gaan goed, tog ken hulle ook […]
nou noem hulle ons bejaard
nou noem hulle ons bejaard ses kinders het ons huis met lag kom vul, vandag loop elkeen hul ’n eie pad ons ken die grootmens én die kind in hul, onthou die wange, soms van trane nat die oudste reeds twee-en-veertig, hoe vlieg tyd! ons “baba” vyf-en-twintig, lank reeds groot nou heet ons glo bejaard, […]
Sê my wanneer
Sê my wanneer is jy myne! (AI – inhoud) Sê my wanneer is jy myne, Sê my, Mandi, Mandi, Mandi? Liefde gaan ons harte belyn, Asseblief, moenie my so laat wag nie. Wanneer gaan jy vir my ja sê? Sê my, Mandi, Mandi, Mandi? Jy’s my sonop, jy’s my geluk, O, my liefste, sê […]