Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 5)

Wêreld   Donker aarde vou oor ons. Boere vrees bek-en-klouseer bring groot gemors.   Hittegolf kom maak sy draai. Winde waai, die oes lê orals rondgesaai.   Donker klou aan die mens se nek. Hoe gaan ons deur hierdie krisis werk?   Op ons knieë buig ons voor U, Heer. Ons was bederf met soveel […]

    in my eerste tree uit die vlottertuig gebore was die oorgang van water na droëgrond soms sanderig met tyd het die vaartuig in voertuig verander soms gedobber op die see van ‘n ontstuimige see nou begin die vaartuig kenmerke van hommeltuig aanneem wat wil uitbreek wye ruimte wil invaar oppad na iewers waar […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed