Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 6)

    die hand wat saai, die moeë rug wat buig bring uit die aarde ryp en goue graan die mond wat proe, die siel wat stil getuig wanneer die brood ‘n moeë hart vermaan   een koel bak water uit die diepte gehaal les elk se dors en was stowwerige spoor ons sit saam […]

    sal ek my geskenke bring karige bymekaargeskraapte ootmoedigheid van geestelikheid verroeste ploegskaar van die plaas vol gate wat leeg verloor is aan boute en moere wat alles aanmekaar moes hou vele kere se onverdiende oorlewing na lewensonderbrekende slae wat temper en uitslaan al wat duik kan wees wat olie giet op wonde wat […]

Stella   ’n Vrou van bitter ver. ’n Gesig sonder ’n stem.   Haar syferwoorde tref my hart, onwetend vat sy elke dag my hand.   Waaroor ook al ek met my woorde loop, volg sy saam.   Of ons aan die deur van gister klop of oor môre lag. Soms gaan vee ons die […]

    hoe behoort jy te leef watter reëls behoort jy te volg volg jy antropologies, slaafs ’n tendens die: “dit-is-die-regte-ding-om-te-doen” of bly jy by jou kulturele erfenis waar jy jou etiese beginsels op alles probeer toepas dit wat jou karakter verteenwoordig of buig jy voor die bose immoraliteit in ’n amorele onverskilligheid van que […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed