Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 6)

    geelwit duine se wydte strek sag tot teen die baai waar branders van die suide se koue seestrome winde uit die ooste waai in warm woestyndrome wat die spierwit strande met fyn korreltjies besaai   oop breë strate loop stil regdeur tot op die kaai met palms  wat getrou waghou oor motor strome […]

    klink soos cliché maar gaandeweg word dit deel van die klein dingetjies met groot betekenis in die lewe soos gedagtes strofes word uit jou en my pen so vorm die hoorbare oordrag van musiek ’n kantate van klanke soms sag, dralend soms stakato opruiend so dring die klanke van instrumente jou hele liggaam […]

Tien woorde voltooi die sirkelpatroon In sy soewereine volheid word Eindelose orde omring met Nuutskeppinge in die kring ingebring Waar begin voltooiing ontmoet Omsluit tien die volle siklus en Ontsluit die drumpel laaste lig Reflekteer in eerste lig en Determineer ’n nuwe gedig in ’n Eindligsirkel* van tien woorde ——oooOooo—— ©Pieter Mostert *=neologisme

tien vingers duinedans* neologismes inversie woorde tussen duinesekeltjies* waar stilte reeds ’n nuwe anafora dra en sinestesie van tien gebooie rigting aanwys onder triljoene sterre in die donker waar ’n nimmereindigende orde die anastrofe van die daeraad dra daar – skryf tien vingers ’n tienreëlepiloog* en word elke epiloog ’n proloog en elke proloog word […]

Daar is oomblikke in die geskiedenis waar tyd nie bloot verloop nie, maar stol. Vir Suid-Afrika het daardie stolling in die winter van 1995 plaasgevind, vasgevang in die kontoere van ’n groen-en-goud rugbytrui. Op die rug daarvan: die syfer 10. Dit was nie bloot ‘n posisionele nommer vir Joel Stransky nie; dit het die getal […]

    ondeurgrondbare maar tog so deursigtig nie heeltemal helder nie soos beelde in ligte mis kom fyn en sweefagtig skraal en bleek na my ore aangesweef op die winde van verandering wat mikroskopies en soms harsagtig op die breinplaatjies van my hart kom lê kunstig soos die son se verfkwas vertel jou woorde my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed