Net bang wees.
Moet ek net bang wees vir more die heeldag.
Of moet ek net bang wees vir diep snydende seerkry .
Moet ek dalk bang wees vir koue pragmatisme.
Dalk,bang wees vir myself,my swaarkry.
Of,te bang wees vir tweesnydende nepotisme.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus - As die seisoene draai projek