LEES dringend asb – PRESTASIES MET JOU SKRYF EN DIGWERK BUITE INK
Ek wil vir elke INK lid vra om my asb behulpsaam te wees en baie dringend vir my ALLE prestasies buite INK mbt julle skryf en digwerk deur te gee.
Ek benodig hierdie inligting asb voor of op 27 Oktober 2017 op die laaste asb , stuur asb ‘n e-pos na skryfafrikaans@ink.org.za of inkassie aan my
Inkgroete
Anzé
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Vonnie
Anze, noem my nou maar blond, maar wil jy nie maar groot seblief meer lig werp op jou versoek nie? "Alle prestasies buite Ink" met betrekking tot ons skryf en digwerk: Sou dit nou wees. . .gepubliseerde artikels ensovoorts en indien wel is dit datumgebonde? Soos byvoorbeeld publikasies van die afgelope jaar, of maak dit nie saak nie?