deur Adele Theron vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Geloof/Godsdienstig, Liefde, Vrees Share: verwante: grond Die duif en die doop 9 Januarie 2018 494 gesien 0 Komentare 0hou van Onseker … onbekend Drome hou my asem teen dagbreek diep in my binneste aan die sweef ruik ek trane op my wange voor jou lippe myne raak skeiding hang sneeuwit tussen ons ure die toekoms onseker onbekend … ©adéle Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende