JY VRA MY OM TE DANS
JY VRA MY OM TE DANS
Jy vra my om te dans
darem kry ek ook ń kans
jy hou my styf vas in jou arm
my hartklop vinniger en warm
ek was so opgewonde en bly
saam met jou hier langs my sy
in jou arms die droom man van my
saam gaan ons oor die dansvloer gly
jy het ń plekkie in my hart gekry
jy het my drome in my hart verbly
saam gaan ons in ons droom weg gly
in jou arms is jy die enigste een vir my
©Eleen van Deventer Vorster
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.