GROOTTE HEER
GROOTTE HEER
U is my grootte Heer
U vergewe al die seer
die wonde wat binne my bruis
bring geneesing op die kruis
uit die leë graf weer opgestaan
weer terug na die Hemel gevaar
so dankbaar U is in my lewe
U het ons sondes vergewe
©Eleen van Deventer Vorster
3 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Somerreën
Wat 'n groot geskenk aan ons elkeen, onvoorwaardelike liefde, so kosbaar jou woorde.