GOD SE SONDE TREIN KOM
GOD SE SONDE TREIN KOM
God se sonde trein gaan kom
by die afgrond gaan almal omkom
tik tak word jou sondes opgesom
verslae en verstom staan die mensdom
kom God op die wit wolke kolom
die Hemel gaan erg bewe en brom
soos magtige strale wat op ons afkom
val mense op die grond en trek hul rug krom
die tyd het nou gekom
sonde en skuld maak die mense dom
maak my weer rein dat my hart kan blom
Almagtige Koning gaan vinnig na ons toekom
©Eleen van Deventer Vorster
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.