Jongste aktiwiteit:

Afreis ©Eduard Smith

Nié net die dood
maak die afreis finaal nie;
in die lewe selfs
kan die gees
afgestorwe wees.

Hoe dink jy, keiserkroon
wat soos ‘n bloukous
voorwend dat jy ootmoedig is,
hoe lyk die mens
wat in die lewe reeds ontsield is?

“Spieëltjie, spieëltjie sê vir my
hoe sien die ander mense my…”*

©Eduard Smith
**Met erkenning aan Bobby van Jaarsveld se lied: “Spieëltjie”
©Bobby van Jaarsveld 2009 vanaf die album “Net vir jou”




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed