Jongste aktiwiteit:

JOODSE GRAPPIE: Nr. 4

JOODSE GRAPPIE: Nr. 4

Onder die grappies en staaltjies wat Jode ondermekaar uitruil, en waaroor hulle self lag, kom dikwels ‘n tergende verwys na geld, rykdom en gier. Soos by ander volke ook – of dit nou Skotte of Iere is, Swabe of Oos-Friese (Duits), of „Waldvierteler” (Oosterryk), wieokal, waarokal. Dis ‘n geval van Hulle sélf uitlag”. Baie grappies stam uit die outyd“, die armtyd in Oos-Europa.

‘n Winkelier uit Chelm het sy vriende uitgenooi om die feestelikheid ter ere van die geboort van sy seun by te woon. Die voordeur van sy huis is bietjie verklem, en hy raai hulle aan om eenvoudig met mening daarteen te skop wanneer hulle intree.

„Ja, maar. Skop? Hoekom skop? Met die voet skop?”

„Julle kom tog nie met leë hande nie, of hoe?”

„„„„ëëïïÏïïëë„„„„




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed