veertjie
met jou in my arms
word alles mos stil
jou hier wees vertel
alles in en om ons
lig soos ‘n veertjie
dobber jou laggie
sagte tederheid blom
jou vriendelike gesig
met jou in my arms
wil tyd doodstil staan
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.