Fratsweer
As die hemelspieël oopspleet
met teerpadkrake
kapittel reënkorrels
soos kwinkslae
op sinkplatte
tog sal die fratsweer wegbeweeg
en lente sal die land met son bevlek.
©Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte
12 September 2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.