Doring (Silwer)
DORING
doring
gladdelyf gesant
gekoester al vir jare
dig teen my bors
wieg sagkens weg
en word gewek
uit nanag-euforie
geruk deur reuk
van vars formeersel
hoe lank nog voor jy
die laaste lewe uit my suig
.
© Barbara Smit 4/12/2020
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Desember 2020 – OOP-projek