Jongste aktiwiteit:

dit is

waarheid is soos die silwer soom
wat wegsak in die nat sand van ‘n strand
een oomblik skyn dit in helderheid en borrel
plesierig beweeg dit trots in eie lewens genot
dan sak dit weg in die diep onder sand en skulpe
waar dit stadig terugkeer na die see se water tafel
waarheid is soos die wind wat waai uit onbekende
wat reën en koue bring oor die weskus bioom
soms dra dit sneeu aan wat bergtoppe verf
dikwels oorstroom dit laagliggende dale
altyd sak dit weg en spoel af see toe
om weer die dorre weskus te los
binne dit alles leef alles
oneindige skepping
ontbloot

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak