Hulp
waar sal my hulp vandaan kom
my woorde is stom
bring my die vrede
hou my die skrede
in die handpalm
moet nie in Meester talm
die spykers diep geslaan
om ons sonde te beslaan
deurboor is Sy hande
sy liggaam aan bande
vir my en jou
om Hom te vertrou..
Kopiereg voorbehou
Louisa van Vliet
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.