Jongste aktiwiteit:

soos ‘n kind

–
soos kinders van die oseaan
spoel die branders liggies uit
val weer terug na hul moeder
strepe van skuim op die sand
–
vriendelik, sagmoedig en hoopvol
eerlike oortuiging van geloof en blydskap
so spoel branders van Jesus se kinders
oor die vol strande van die lewe
–
©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed