deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Breek die kettings, wees vry. Deur die droogte vermink 27 Februarie 2024 612 gesien 0 Komentare 0hou van eden tussen woude berge en waterstrome swerf my siel op soek daarna die geslote landstreek met poorte wat strek van die ooste na die weste in my geestesoog leef dit in fasette van wonderbare natuur tonele waar mens en dier lewe liefde gee en neem alomheen ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende