
vir
Gedigte
eden
tussen woude
berge en waterstrome
swerf my siel op soek daarna
die geslote landstreek met poorte
wat strek van die ooste na die weste
in my geestesoog leef dit in fasette
van wonderbare natuur tonele
waar mens en dier lewe
liefde gee en neem
alomheen
©Teárlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.