Jongste aktiwiteit:

Wasgoed in die strate

Wasgoed in die strate

Vuil bedekte wasgoed.

Bont van skaamte en sondes, gesels almal soveel kere.

Almal se wasgoed hang vuil in die straat vir die skerp tonge om ook te praat.

Die verkeerde deur die mens gemaak.

Sou die stories tog kon wees oor die wasgoed reeds gestryk, verkies die mens om die vuil wasgoed van ander uit te gooi in die straat.

 

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed