Alle prag
‘n Blom in alle prag
het skoonheid
maar geen krag
want sterkte rus
waar blomblare
op die grond is.
Die saad wat lewe dra
word versprei
na more, sonder vra.
Dis die siklus van leef
en oorleef
om ‘n vrugbare saad, te wees.
4 Kommentare
-
-
Arnold
Hier gedig sê baie tot nadenke.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
diep boodskap wat in min woorde so mooi gegee word!