
aloe êlite
oor die duine
ruis stem van see
eers sag dan harder
ritmiese slae per uur
as golwe breek en val
daar is nimmer einde
slegs suur en sout
ewige dinamiek
bou en breek
skryf en dig
soos ‘n
plig
©Teárlach
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Waterboer
as ek 'n paar voorstelle kan maak - in my nederige kapasiteit as leser oor die duine ruis stem van see eers sag dan harder ritmiese slae meet die uur as golwe duin en breek repiteer dit kontinuum van sand en sout in ewige dinamiek bou en breek skryf en dig soos ‘n plig ©Teárlach