As ek (1) …
as ek ‘n lovesong vir jou skryf
en dit vir jou sing
sal jy ‘n strik om jou hart bind
en dit vir my bring
5 Kommentare
-
-
neels claasen
so uitnodigend om daardie lovesong vir jou te sing
-
Suzette Strydom
'n Rooi strik vir jou, dis pragtig
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
dis vreeslik mooi.. met min woorde se jy alles!