BEURTKRAG
BEURTKRAG
Die woede ontplof soos glas
die kragreus raak nou leeg
krag hardloop drasties dolleeg
beurtkrag raak’n geweldige las
die greep het ons lekker vas
ons kan op niemand meer steun
beurtkrag bring woede en verwyt
astronomiese krag van tyd tot tyd
waarheen gaan hierdie wêreld heen
ons krag en ligte is daar geen
© Eleen van Deventer Vorster
25/03/2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.