Jongste aktiwiteit:

Bevryding .

in die wit mens masker word die haat verbreek
deur bloedtrane word die groen jaloesie gestop
uit die skynheilige wit mens masker gebreek
in die wit mens masker word die haat verbreek
stuk vir stuk kraak die masker wat seer steek
die bloederige wonde word met liefde verstop
in die wit mens masker word die haat verbreek
deur bloedtrane word die groen jaloesie gestop

©Roeline
18 Februarie 2017
22:39

Digformaat: Triolet




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed