Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 53)

Luike In elke verstand sy eie blik op God en elke uitsig so toe soos ‘n luik. Wanneer laas het ons deur oop rame gesien toe die mens, sy wêreld, sy God, één deursigtigheid was? Sal ons nog lank moet wag, nog baie lank voor hierdie aarde nuut oor hierdie aarde bloei en die toe […]

vir

*Johann debuteer in 1982 en ontvang ook die Ingrid Jonker prys in 1983 Blaarmaan Hulle het in die luiperdnag ontmoet: twee beblaarde visioene. Die gesnaarde omhelsing het vibreer soos oë vrees, en ek, getuie van dié donkerspel, was ‘n oomblik saam alleen gewees. (Uit: Akwarelle van die dors, 1982) Olympia Vir wie se verbeelding lê jy […]

vir

Rooigrond tronk Drie uur smidags, ‘n bietjie voor afhoktyd staan ons in twee rye, en word soos skape getel daarna agter traliehek en staaldeur toegesluit en droom ek alleen tot die môre in my sel Soos soggens, die middag ook pap maar dan styf met ‘n lepel vaal geel sop dit met hom tot ons […]

vir

Lisa se klavier Ek het ‘n vriendin ver by die blou see Teen die hang van Tafelberg, as die son sak, speel sy die mooiste melodiëe Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart Die klavier se grootste vreugde, hartseer en verlange, verstaan die hart se diepste smart Koortjie: (x2) Ja, die hele […]

vir

*Boerneef was die skuilnaam van Izak Wilhelmus van der Merwe. Die berggans het ‘n veer laat val Die berggans het ’n veer laat val van die hoogste krans by Woeperdal my hart staan tuit al meer en meer ek stuur vir jou die berggansveer mits dese wil ek vir jou sê hoe diep my liefde […]

vir

naglied Men at forty           Learn to close softly           The doors to rooms they will not be           Coming back to.                        – Donald Justice die son val geluidloos die skemer in […]

vir

Anna TT. Cloete (1924 – 2015) In die ryping van ons jeug het ons mekaar met die Prediker verheug. En nou al meer en meer vel en been sonder vleis is ons saamhoort ’n groeiende wonder. Baie van die rypword het ek vandag vergeet en ons smoorverlief se smoor is lankal oor en baie van […]

vir

 In die Hoëveld In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo, Waar kuddes waaigras huppel oor die veld, Waar ’n mens nog vry kan asemhaal en aan ’n God kan glo, Staan my huisie, wat ek moes verlaat vir geld. En as ek in die gange van die myn hier sit […]

vir

Slaap Wat is die slaap ‘n wondersoete ding! Sag op haar bloue oë daal die vaak soos maneskyn diep waterkuile raak om daar te droom in silwer skemering. Vir laas beef oor haar lippe ‘n fluistering: “Nag, Pappie.” Ek merk hoe langsaam hy genaak, wat drome soet tot werklikhede maak: in vaderarms rus my lieweling. Sluit so my oë, God, wanneer vir my u Engel wenk ter laaste, lange rus en ek van wilde woeling hier moet

vir

ONTEIENING Dis die derde jaar van droogte en dis vaal in die Karoo; Uit ‘n wolkelose hemel brand ‘n harde son van bo. Ek sien blarelose stengels net soos vingers opgesteek Van bossies stil en hygend wat om uitkoms staan sn smeek Tot ‘n jammerlose hemel en ‘n son wat skroei van bo. Is daar […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed