chaos (BRONS)
alle ruimte
alle tyd
in enkelheid
met biljoene galaksies
met biljoene sterre
alles wat daar is
en nog is
is net energie
in ‘n niksheid
met geen lig
geen tyd
geen vakuum
is net tydlose ewigheid
verval alles
meedoënloos
tot niet
in materie
van ‘n niksheid
en chaos neem oor
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2021 – OOP projek