Jongste aktiwiteit:

Die Hemel Weet Hoe Lief Ek Is Vir Jou II

Huppeltjie, trippeltjie, druppeltjie dou,
die Hemel weet hoe lif ek jou het.
Want soveel goeie goed gebeur met ons,
jy’t my drie jaar terug uit hartseer kom red,
en alles wat jy vir my doen laat my hart opgwonde gons.

Ons kan dankbaar wees teenor Hom,
ek en jy het mekaar per toeval gevind,
ons moet ons verhouding ook eerste aan hom bind,
want die woorde sê mos, hy is on bruidegom.

Ek lief jou meer as die lewe self,
en ek glo ons is vir mekaar gemaak,
die liefde wat jy vir my wys, dit is wat my hart die meeste raak,
ek hoef nie meer na liefde te soek nie,
ek het jou gekry, ek hoef nie meer dieper te delf.

Want huppeltjie, druppeltjie, trippeltjie dou,
die hemel weet hoe lief ek is vir jou.
Want wanneer ek hartseer is, troos jy my,
vir altyd my lief, wil ek net joune bly.

©Kopiereg – Timothy De Vos Botha – Alle Regte Voorbehou … 2016/04/16 13H21nm




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed