Die Liefde van die Onsigbare Waarheid
Dis hier, binne in my,
ek voel dit met my hele wese.
toegevou soos net Hy ,
alleen dit kan deurgee
warm word my are,
As ek net sy Woord kry
weg met alles wat nie van Hom kom,
sien my oe die mooi wat deurkom,
lente, Somer, Herfs, Winter
waar dan nog anders dit vandaan
Gloei die warmte in my na dit wat ek kry
aanvaar ek met dankbaarheid
ek nooit vergeet by Hom.
met Sy Liefde in my binneste
bly ek Sy kind Ewiglik.
Onsigbaar in myself weet ek
niemand weet van Hom wat hier
binne in my met Sy doel na vore kom.
Seen, vrede, vreugde, liefde o, so mooi.
As jy maar net kan weet hoe wonderlik
dit is om onsigbaar met God te kan deel.
dit wat Hy op jou hart kom druk
na mense gebring om so die redding te bekom
Louisa van Vliet (Amazon)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.