Die Onverwagse Waarheid
Die Onverwagse Waarheid.
Kuiertjie van vroeg tot laat by haar,
‘n tyd wat nooit gewoonlik langer was as juis toe,
Iewers kort daar iets, daar is groot fout,
maar kry nie die kloutjie by die oor nie.
Koffietjie word gemaak, maar sy vra die nuwe koppietjie.
ag nee, wat daar is nog baie tyd vir daardie koppietjies
Min wetend hoe onverwags die waarheid voor jou kom le.
die telefoon lui aanhoudend, selfoon se battery naderhand af
Nie meer krag vir al die oproepe wat gemaak word nie.
n verrassings partytjie word gereel, juis vir haar
Maar dit was nooit beskore om te kon gebeur
want God se besluit was dat sy by wederhelf sal aansluit
Hartseer word gelaat by vier wesens
vinnig is almal by om te hom help
Groot en swaar was die afskeid
maar in vrede het sy heen gegaan.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.