Jongste aktiwiteit:

Die pad na jou hart

Ek het gistraand gedroom
ek loop in ‘n doolhoof
in die doolhoof van onthou
het ek my hart verloor

Op ‘n voetspoor
wat deur my hart
se grense loop
dit maak ‘n nuwe venster oop
liefde bely in die mooiste neurie-
klank

Jy skilder in jou hart
vir my ‘n pad
‘n pad wat afwaarts voer
bo ‘n somberte in jou hart?

Maak ‘n weg vir my stem
wat in jou hart fluister
jy skilder jou eie volkome kleureboog
pragtig op pad na die vlam van ware liefde




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed