Jongste aktiwiteit:

Dis net

dis net in Afrikaans wat ek reg kan sê
van dit wat annerkant woorde kom lê
soos ‘n Afrikanerhart dit sou wou hê
op die man af, sonner om ‘n leksikon deur te draf




Dink woorde is die mooiste en beste ding in die heelal. Hou van opbouende kritiek.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed