Jongste aktiwiteit:

Drie Haikoes vir digters

1-Vroeg oggend
95 unleaded met handbriek draaie
koppe wat omdraai vir ‘n nooi in ‘n skrapse broekie
die swart ink spoeg

2-Kom van droom
Die dood van ‘n leë-wit-bladsy
‘n mot is maar ‘n mot
daar is mense met klip

koue lang bier vir die glas
daar is woorde in my tas
hoë droog is droog

3-Laat in die nag
kaal slaap die warm somer nag
daar is ‘n kluis vol woorde
buite op die stoep, buite op die stoep

©Morné du Preez




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Coenraad Lid se profiel foto het verander