Jongste aktiwiteit:

Eendag …..toe dit oral nog gereën het

dit reën

daar is nie ‘n see nie
die bome is wasig
en die oorkantste huis
so byna weg
onder waaiende wolke
mis

ons staan by die venster
in die bovertrek
en jou hand is warm
op my kielierige nek

dit reën vandag net

buite

© Charleine Collins 22 Januarie 2019
Foto: Gerrie Germeshuizen © Januarie 2019




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed