Jongste aktiwiteit:

Geen Keuse

dae breek oop
spat lig op liggame
wat lewe inspireer
en alles steriel bestraal

silika gorrels
bou biosfere
wat lewe beskerm
teen dae wat alles breek

materie breek af
klein, kleiner tot koolstof
wat in swart gatte verval
tot suiwer energie

daar is geen keuse
materie is kompos
boustene is as
al verskil is tyd




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed