vrede (Goud)
die tydloosheid
van ‘n nie-té-verafgeleë
ongerepte stukkie strand
hang staties en wagtend
om die sielsmoë-ek
vredig te kombers
terwyl ek na die water staar
gedagteloos en stil
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Maart 2024 - OOP projek