Geen Keuse
dae breek oop
spat lig op hemelliggame
inspireer lewe
bestraal steriel
silika gorrels
bou ń biosfeer
beskerm lewe teen
dae wat alles breek
materie breek af
klein kleiner tot koolstof
wat in swart gatte
verval na energie
geen keuse te maak
materie is kompos
aas boustene
al verskil is tyd
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.