hoe, waar , wanneer
–
soos die see se deining
soos die golwe se reëlmaat
soos die seisoene verander
die maan en die son draai
soos die aarde beweeg
soos mense gebore
getoë en getroud
raak en sterf
so is alles
gestel
net
geen
mens weet
hoe, waar
of wanneer
–
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.