vir
Gedigte
Die glimlag
’n Skielike glimlag uit my verlede laat my dink aan dae van sit en koffie drink en dink Twee weerlose oë spieël die pyn en lag Van baie dae se lewe ’n Vol mond glimlag sag Met die beloftes Van môre ….. © Copyright to the writer
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.