Gloednuut
O’ Goeie Heer,
my digtershart borrel nie
van kunsontwaardiging nie –
weíer om my gloednuutlig
onder ‘n koringmaat te verberg
die verse sal nooit op my lippe sterf
U, my God, onderstreep die
soekprentjies in die hoeke
van my digtershart
gee koesterende hoop,
om met welversnede pen
liefde te leg met beelde
in twíntíg-een-en-twíntíg
sal dit nie ‘n kortstondige nuwigheid nie.
(Brons)
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek