deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie, Geskiedenis, Natuur, Nostalgie Share: verwante: grond Die duif en die doop 25 Januarie 2021 449 gesien 0 Komentare 0hou van safraan – jou bittergeel hooi-agtige reuk kom eeue ver terug so sit ek en dink oor die see van jou weet ek so min as die kat van safraan hier kom woon bestudeer dit elke dag – ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende