Jongste aktiwiteit:

Gogga op die pad

Gogga op die pad

Deur: Ryno du Plessis

Klein maar getryn, ry ek met my geel gogga die wêreld vol.

Soveel vra hoe gedoen, om my elle lang lyf in jou te verbloem.

Jare sestig het jy dit gedoen, die motertjie duisend wat harte verlei.

Vandag ry ons steeds daar waar die pad ons lei.

Met n tang en draad, het ons altyd raad.

Jy laat staan mense so verbaas. Hier en daar ‘n bietjie roes, maar dankie tog jy ry nog sonder proes.

Al voel die pad hoe mat, voel ek veilig in my Fiat. Altyd reg vir nog n pad.

©️




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed