deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: BY DIE DAM Slaap 26 Junie 2023 481 gesien 0 Komentare 0hou van hand vol pille my kind luister na die stem van jou ouers as hulle goeie ouers is, sal hul jou pitkos gee daardie pitkos vir jou oudag, wat jy sal nodig kry teen die tyd dat jy oud word, sal jy wil onthou wat hul bedoel het met die pille vir jou oudag ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende